
Die polisie in Lephalale kon nog nie vasstel wat die vreemde voorwerp, wat Saterdagoggend net noord van dié dorp uit die lug geval het, moontlik kon wees nie. ’n Geowetenskaplike van Pretoria vermoed dat dit ’n baie klein meteoriet, wat bo die aardoppervlak uitgebrand het, of ’n komeet kon wees.
Geen opmerkingen:
Een reactie posten